Hond: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh
Aan die skrywer:
Ek verwonder my nog steeds aan die subtiliteit van hierdie storie. Die verhoudings tussen die karakters is soos kringe op die water wat aan mekaar raak, uitkring en wegraak. Ek het nog ’n laaste paar voorstelle ter verbetering, dan is alles reg volgens my.
Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.
• Lees die tweede weergawe: "Hond"
• Lees die eerste weergawe van "Hond"
• Lees die eerste keurverslag oor "Hond"
• Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter