
Alledaagse insomnia: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh
Aan die skrywer:
Ek het jou vrae by die “comments” beantwoord, en ook ’n paar vrae van my eie bygevoeg. Met die eerste verslag werk ’n mens aan die groot en medium goed, en met die finale verslag skaaf jy aan die laaste paar growwigheidjies. Ek dink jou verhaal is nou reg en uitgesorteer, en ek dink nog steeds dis ’n baie goeie verhaal.
Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.
• Lees die tweede weergawe: "Alledaagse insomnia"
• Lees die eerste weergawe van "Alledaagse insomnia"
• Lees die eerste keurverslag oor "Alledaagse insomnia"
• Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

