Normal

  • 2

Een oggend sonder ’n iPhone 
en my oë Instagram alles: die
skamerige lig wat om die lamppale
loer en die mis, mos altyd op die
agtergrond op sulke oggende. Ek
stoot outomaties die kontras op
en filter die hele dag deur jou.
Onderskrif: Al lê die berge nog so blou.

  • 2

Kommentaar

  • Stiena Liebenberg

    Wow dis soooo mooooi. Ek is 54 jr. Baie lief vir skryf. Maar nog net altyd my goedjies op fb gepost. Te bang dis nie goed genoeg nie. Joune is pragtig.

  • Ek het 'n vriendin wat hierdie goed Bonzai-prosa noem. 'n Stuk prosa met die takkies mooi regaf geknip. In Engels heet dit "topiary".

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top