Lokprent: Die kat kom weer deur Dr Seuss

  • 0

Dit sneeu buite. Boet en sus Sannie spit dat dit bars. Hulle ma is weg dorp toe en sy het gesê: "As ek terugkom moet hier geen sneeu meer hier lê." Maar terwyl hulle so swoeg dat die sweetdruppels tap, kom op sy gemak die KAT aangestap!

 

Koop Die kat kom weer nou by Kalahari.com

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top