| Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |
Nagblom
Was ek maar ’n nagblom
wat my kop na die maan se
eerste strale lig.
Hoe kenlik elke lyn aan jou gesig.
’n Duisend diamante dans in die lug.
Gly oor die seebries op jou eie
engel se rug.
’n Sagte sug, as sonskyn kus
Die nagblom sak haar kop
En rus ...

