|
MasterChef South Africa Dié boek onthul alles: Die agter-die-skerms oomblikke, terugblikke op die senutergende uitdagings en intieme momente met die deelnemers. Dis ’n versamelaarsitem propvol resepte – van die deelnemers sowel as van die besoekende sjefs. Waar nodig is die resepte vereenvoudig vir die tuiskok.
Die pragtige foto’s van die geregte inspireer en gee lesers leiding oor hoe om kos aantreklik voor te sit. Etlike wenke en stap-vir-stap foto’s verduidelik die moeiliker voorbereidingsmetodes en tegnieke. Die perfekte geskenk vir die smulpaap of die realiteits-televisie verslaafde in jou lewe.
|
Klik hier om foto's van die boekbekendstelling op LitNet te sien.


