
Rondleidings en besprekings met die ABSA KKNK Kunskurator Sandra Hanekom
Woon gerus die daaglikse kunsrondleidings en besprekings deur Sandra Hanekom, die Visuele Kunskurator, by vir ’n meer deurdagte en holistiese ervaring van die uitstallings. Rondleidings sluit ’n besoek aan die feeskunstenaar se uitstalling in.
|
Daagliks vanaf 10:00 tot 11:30 Opening van uitstallings |
Die werk van Diane Victor |
| Die rol van ’n kurator Sondag 31 Maart 2013 met Sandra Hanekom, Paul Bayliss, Elfriede Dreyer, Johann du Plessis, Elana Brundyn, Clare Menck, Christiaan Diedericks, Gordon Froud en Nita Cronje. |
|
| Die politiek van kuns Maandag 1 April 2013 met Sandra Hanekom, Christiaan Diedericks, Nita Cronje, Stephen Rosin, Chris Koch, Alex Hamilton, Robert Hamblin, Pauline Gutter en Cobus van Bosch |
|
| Merkmaak – Die skilders Dinsdag 2 April 2013 met Sandra Hanekom, Clare Menck, Pauline Gutter, Vanessa Berlein, Michele Davidson, Cobus van Bosch, Annelie van der Vyver en Olaf Bisschoff |
|
| Die fyn lyn – Ikone, populariteit en kommersialiteit Woensdag 3 April 2013 met Sandra Hanekom, Alex Hamilton, Gordon Froud, Paul Bayliss, Elfriede Dreyer en Johann du Plessis |
|
| Versamelkuns Donderdag 4 April 2013 met Sandra Hanekom, Elfriede Dreyer, Paul Bayliss, Elana Brundyn, Gordon Froud, Cobus van Bosch en Johann du Plessis |
|
| Die toekoms van die visuele kunste in Suid-Afrika Vrydag 5 April 2013 met Sandra Hanekom, Paul Bayliss, Elfriede Dreyer, Cobus van Bosch, Pauline Gutter, Gordon Froud, Chris Koch, Olaf Bisschoff, Johann du Plessis en Nita Cronje |
|
Gaan terug na die kunstenaarlys
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.



