Kiek-en-fliek: Skaduwee deur Carel van der Merwe bekendgestel

  • 1

Carel van Merwe se derde roman, Skaduwee, is Saterdag 15 September in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Louis Esterhuizen het met hom oor die boek gesels.

Uitgewer: Umuzi
ISBN: 9781415201800

Koop Skaduwee by Kalahari.com.




Also available in English as Shadow.

Buy Shadow from Kalahari.com.

 

Videogreep: Carel van der Merwe gesels oor die proses om tergelykertyd sy boeke in Afrikaans en Engels te skryf.



Videogreep:
Is Skaduwee 'n spanningsroman? En waar kom die titel vandaan?

  • 1

Kommentaar

  • Wat ’n heerlike volledige dekking van Carel van der Merwe se boekgesprek vorige Saterdag. Ek kon dit nie bywoon nie, maar nou voel dit of ek darem van ver af kon. Veral die twee videogrepe – skitterend Naomi!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top