jy vra vir my
of jy mooi is
ek glimlag en sê
ja … perfek
jy sê ek lieg
en kyk weer mistroostig
in die spieël
na jou een oog
wat net so
klein bietjie groter
as die ander een is
0jy vra vir my
of jy mooi is
ek glimlag en sê
ja … perfek
jy sê ek lieg
en kyk weer mistroostig
in die spieël
na jou een oog
wat net so
klein bietjie groter
as die ander een is
0