Indien sodomiete nie uitgeroei word nie, straf God die hele volk

  • 8

Die volgende tipe gebeurtenis sedert die geboorte van Christendom tot die hede is Christene se verweer oor alles wat ‘n land negatief tref.  In Middeleeuse Florence het Christene hulle wraak op ‘n 15-jarige seun soos volg uitgehaal vir die onheil wat die land getref het.

Giovanni di Giovanni - Wikipedia (c 1350 – May 7, 1365?) is one of the youngest victims of the campaign against sodomy waged in Florence since the Middle Ages.
He was convicted by the Podestà court of being the passive partner of a number of different men. He was labeled "a public and notorious passive sodomite." His punishment was to be paraded on the back of an ass, then to be publicly castrated. Finally, he was to have his anus burned with a red-hot iron (or, as the sentence read: "[punished] in that part of the body where he allowed himself to be known in sodomitical practice") It is presumed he did not survive the ordeal.[1][2]
His prosecution came on the heels of the Black Death, the bubonic plague epidemic which had ravaged the city two years earlier. Some of the most influential people of the religious establishment, such as Bernardino of Siena, blamed sodomites for having brought the wrath of God down on the heads of the populace. The "remedy" they promoted was to purify the city of evilby means of fire, leading to burnings at the stake and other punishments (red-hot iron) such as that suffered by Giovanni di Giovanni.[1]

All glory to God!  Allah akbar!

Jaco Fourie

  • 8

Kommentaar

  • Johan P. Fourie:

    people like you fail IQ tests, because you are stupid enough to STILL believe that the plaque was caused by sodomites. you will be punished for judging people you do not even know.

    laat hy wat sonder skuld is die eerste klip gooi - ek sien jy het reeds eerste gegooi. lekker brand ...

    Glory to God who loves, and not hates.
  • Ethan

    Bogenoemde was deur myself sarkasties voorgestel.  Soos meeste lesers my hier ken is ek self 'n "sodomiet" en boonop 'n ateïs.  Lees dit weer in daardie lig.

    Jaco Fourie

  • MODERNE SIENINGE:
    Verskil nie met middeleeuse Florentyne soos in my brief aangegee nie.

     Fear the almighty wrath: natural disasters “caused” by gays "Biblical scholar" John McTernan is the latest to accuse them of causing massive destruction. He won't be the last.

    Hurricane Sandy -  John McTernan
    Hurricane Katrina – Aug 2005 - Megachurch Pastor John Haggee
    Earthquake in Haiti – Jan 2010 - Rabbi Yehunda Levin
    Earthquake in Virginia – Aug 2011 - Rabbi Yehunda Levin
    Hurricane Isaac – Aug 2012 -  John McTernan
    Earthquake and Tsunami in Japan – Mar 2011 - messianic mouthpiece Cindy Jacobs of the Generals International ministry of Red Oak, Texas

    The above by By Mark Guarino – Christian Science Monitor

    The 2007 UK floods were claimed by the Right Rev. Graham Dow to be God's punishment against homosexuals – Wikipedia

    Joel McDurmon, director of research for American Vision (AV), a Georgia-based Religious Right group, made the claim in a recent essay on AV’s Web site

    In McDurmon’s view, the Bible speaks clearly on homosexuality “God has revealed that specific sins are also civil crimes…. God also reveals specific punishments for specific civil crimes,” he writes. “He revealed that some civil crimes require restitution, a few require the death penalty. Where God says a civil crime deserves the death penalty, I propose that we keep in step with the first greatest commandment and recognize His total sovereignty in heart, soul, strength, and mind. “Now, it just so happens that God revealed that the homosexual act is a civil crime, and it just so happens that He revealed that the homosexual act as a civil crime deserves the death penalty,” McDurmon continues.

    Jaco Fourie

  • Jaco,

     
    Ek wil sommer huil as ek al hierdie liewe godsdienstiges se uitsprake oor homoseksuele, lees! Lyk my dis al waarop hulle konsentreer en 'n duidelike bewys dat hulle so ver van die natuur verwyderd is soos dag en nag. Meer as 'n duisend spesies in die natuur  het homoseksuele gedrag. Dis werklik nie so vreemd nie en het hierdie heiliges al ooit daaraan gedink dat dit 'n natuurlike manier is om bevolkingsaanwas in bedwang te hou?
     
    Groete
     
    Perdebytjie
    • Kom ons praat die waarheid en die woord van God is die enigste waarheid, nie die waarheid van mens of Sy reëls te versag vir ons eie ontwil.
      Die woord van God sê:
      Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.
      sodomiet in woordeboek:
      n: iemand wat betrokke raak in anale geslagsgemeenskap (veral 'n manlike
      wat betrokke raak in anale geslagsgemeenskap met 'n ander man) [syn: (sodomieter),
      (sodomis), (sooi)]
      So hoe ek dit verstaan volgens die volle en enigste waarheid wat God se woord is:
      Sodomiete: Seks of seks mee hê met die anus, dis nie daarvoor gemaak, so dis nie God se skeppingsdoel om dit te doen, dis onnatuurlik. Seks is gemaak om lewe te skep en kinders en geslagte voort te bring. Man of vrou om dit so onnatuurlik te doen, ja ook vir vrouens wat mans dit toelaat, is onrein, dis waar jou liggaam wat jy nie kan gebruik uitwerp en dis nie Sy ontwerp, daar is net een manier wat pas. Kyk selfs elektriese toerusting het a male and female, male en male werk nie en ook nie female en female nie, dit is onnatuurlik en teen God se skepping.

  • Perdebytjie

    Ons reken die Moelems is wreed met hulle Sharia godsdienstige wette, asook hulle onderdrukking van die volkere in lande soos Iran, waar hulle God die regeerder gemaak het.

    Jy moet gerus "Right Wing Watch" en ander derglike media wat die venyn van die gekkegrens van Christensdom uitlig,  lees om te besef, dat indien hierdie godsdienstiges dit ooit regkry om die regering van enige land te word, is Sharia 'n piekniek in vergeleke met hoe hulle God se straf uitbeeld.

    Jaco Fourie

  • Jaco,

     
    Dis verskriklik dat daar soveel onkunde heers. Dis asof bybellesers net verby die plataarde en heliosentrisme kan kom en verder gestagneer het in die onkunde van woestynbewoners van tweeduisend jaar gelede. Ten spyte van al die wetenskaplike inligting wat deesdae oral beskikbaar is, verseg hulle om uit die toegespinde kokon van wanbegrip en onkunde te beur.
     
    Dis 'n tragedie dat oningeligtes die kitaar slaan en heelwaarskynlik in die toekoms die oorhand gaan kry. Ek sien nogal 'n donker toekoms vir homoseksuele, want die mites en vooroordeel word afgryslik versterk  met al die kommunikasie op internet. Mense is soos skape ... volg die trop en doen nooit moeite om apart vir hulself te vergewis van feite nie. Dis maklik om lui te wees en 'n ander ou vir jou te laat dink.
     
    Dis 'n magtige wapen om die massas dom te hou, dan kan die heerser net die snare stryk soos hy wil! Dwarsdeur die geskiedenis het dit gebeur en dit gebeur steeds. Die mens het nog niks verder wys geword nie!
  • Hello Jaco,

     
    Ek het na die webwerf gaan kyk en die beskrywing van gekkegrens laat nie reg geskied aan die uitsprake waarmee die godsdienstige aktivis vorendag kom nie. Dit is verby gek  en behoort almal twee keer te laat dink dat 'n sinvolle gesprek met diesulkes moontlik is. 
     
    Dit is nie en is dit 'n openbaring om die godsdienstige aktivis met die heilige teks onder sy arm die vloek oor die wat hy teenstaan uitspreek te sien en is die argumente so herhalend en holrug gery. 
     
    Sien byvoorbeeld die herhaling van Duitswester se 'verval van die samelewing en die mens', Kobus se aanspraak dat dit net heteroseksueel en Christelik is wat normaal is. 
     
    Rede het nie 'n plek in daardie monoloog nie. 
     
    Die verwysing is daarom dan heel nuttig. 
     
    Baie dankie
     
    Wouter
     
     
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top