Gladde vingers

  • 1

my eks lief
as ek eendag weer
‘n dronk vingerboodskap stuur
ms u 2 much en ♥ u
neem asseblief in ag
die roes van my beskonkenheid
en my sober haat

 

Wil jy deelneem aan ons poësie-kompetisie? Kliek hier vir meer informasie.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top