een stil aand
tussen twaalf en een
het ons mekaar meteens verloor
in die twitterende gesigboek
van die wêreldwye web
toe die elektrone intrasellulêr
op ons ribosome stol en die rigor
mortis van ons vae verhouding
onder die nag se laken jel
0een stil aand
tussen twaalf en een
het ons mekaar meteens verloor
in die twitterende gesigboek
van die wêreldwye web
toe die elektrone intrasellulêr
op ons ribosome stol en die rigor
mortis van ons vae verhouding
onder die nag se laken jel
0