Foto's: Roots and Routes word bekendgestel

  • 0

Mike de Jongh het Saterdag 29 September sy merkwaardige boek Roots and Routes: Karretjie People of the Great Karoo in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Athol Fugard was sy gespreksgenoot.

Mike de Jongh gesels oor Roots and Routes by die Karoo Boek Bonanza op 14 Oktober om 19:00, NG Kerk-saal, Beaufort-Wes.

Besoek www.karoofoundation.co.za vir die volledige die Karoo Ontwikkelingskonferensie-program.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top