Mooiloop, saamgestel deur Gerrit Rautenbach en uitgegee deur LAPA-Uitgewers, is verlede week by Annelie Cilliers se huis in Centurion bekendgestel. Annelie het foto's van die geleentheid met LitNet gedeel.


















Titel: Mooiloop
Samesteller: Gerrit Rautenbach
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799368208

