Stellenbosch se munisipaliteit, skole, kerke, universiteitskoshuise en feeskunstenaars het kragte saamgespan om bome te plant by die Jan Marais Natuurreservaat.
![]() |
|
|
Portia Bolton, hoof van vergroening by Stellenbosch Munisipaliteit, in onderhoud met RSG Monitor se Jean Esterhuizen
|
|
![]() |
|
|
Skoliere van Bloemhof Meisieskool en Hoërskool Stellenbosch
|
|
![]() |
![]() |
|
Floris Brown
|
Gerrit van Rensburg, Weskaapse minster van landbou en landelike ontwikkeling
|
![]() |
![]() |
|
Sjon Brands, Nederlandse digter
|
Dorothea van Zyl, Woordfees Direkteur
|
![]() |
|
|
Die geleentheid het belangstellendes van verskeie US koshuis en hoërskool Groen-komitees gelok.
|
|
![]() |
![]() |
|
Elsa Coetzee en Francisca Heese van Huis Monica huldig die geleentheid met ’n lied
|
Braam Hanekom, oud-student aan die US en moderator van die NG Kerk
|
![]() |
|
|
Niel Rademan doen ’n voorlesing uit Riana Scheepers se Arboreta, die heks met die groen hare.
|
|
![]() |
|
|
Braam Hanekom, Doug Rawlings, waarnemende US Viserektor (Navorsing), Dave Pepler, Dorothea van Zyl en Gerrit van Rensburg
|
|
![]() |
|
|
Braam Hanekom, Doug Rawlings, waarnemende US Viserektor (Navorsing), Jan Odendaal, Hoof-uitvoerende beampte van Groen vir lewe, Dave Pepler, Dorothea van Zyl en Gerrit van Rensburg plant ’n boom.
|
|
![]() |
![]() |
| Gerrit van Rensburg, Weskaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling
|
Dave Pepler |
![]() |
|
|
Huis-ten-Bosch se Marguerite Roux, HK van die Groen-komitee, Rhulani Ngobeni en Petro Visser met spekboompies wat deur die Stellenbosch Munisipaliteit geskenk is.
|
|
![]() |
|
|
Spekboompies
|
|
![]() |
|
|
Monique van Tonder van Huis Heemstede werk hard om die laaste grondjies in te spit.
|
|
Foto’s: Alwyn van Zyl


















