In die vaal woud lê ’n erelid van Klub 27. Hy wou nog altyd sekelnek loop op repies rooi tapyt deur ’n see wit gemors tot die gordyn blou rook en alle state van delusie. Likkewaan, likkewaan, jy’s die kleinste draak wat ek ken.
>>> Skryf in vir die kompetisie. Klik hier vir nog inligting.

