Clover Aardklop 2013 is in volle swang. Die ATKV Boekoase is een van die plekke waar jy gratis kan kuier, met boekgesprekke en diskoers op die program. Naomi Bruwer het Dinsdag gaan inloer en uitgevind wat die res van die week se program behels.
"As almal om jou baklei, gee vir hulle die feite": JP Landman gesels met Theo Venter

JP Landman

Theo Venter
"Nuwe stemme 5": Samestellers Loftus Marais en Heilna du Plooy gesels met Alwyn Roux en Neil Cochrane


Neil Cochrane

Heilna du Plooy

Alwyn Roux en Loftus Marais
Antoinette Kellermann lees Breyten Breytenbach, saam met Schalk Joubert

Antoinette Kellerman

Schalk Joubert
ATKV Boekoase: Program



