Borg 'n woord 2013/2014

  • 0

Borg ’n woord teen R100 per woord.

Teen R5 000 per woord behoort daardie woord net aan jou.

  • Jy ontvang ’n sertifikaat met jou naam en die woord of woorde wat jy borg
  • Jy kom in aanmerking vir die prystrekking vir ’n
    Sanlam-belegging van R25 000*
  • Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou kans
    om te wen

Stuur ’n tjek of bewys van direkte inbetaling met Borg ’n Woord en jou naam as verwysing saam met jou woord of woorde, (e-pos)adres en telefoonnommer na
WAT Trust, Posbus 245, Stellenbosch of wat@sun.ac.za, of faks dit na 086 558 2739.

Klik hier om per kredietkaart te betaal of 'n direkte inbetaling te maak.

Bankbesonderhede:
WAT Trust, ABSA Bank,
rekno. 4078244585,
takkode 632005
Sluitingsdatum: 28 Februarie 2014
Prystrekking: 7 Maart 2014

* Die wenners van die vorige prystrekkings was Basil Soldatos, Kobus Terblanche en Alana Bailey. WAT-personeel, en lede van die Direksie en Trust van die WAT en hul gesinslede kwalifiseer nie vir die prystrekking nie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top