Boekbekendstelling: Zij deur Nico Moolman

  • 0

U en alle belangstellendes word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Zij – Nico Moolman se nuutste boek – in die Naln-ouditorium

h/v Charlotte Maxeke- (Maitland-) en Pres. Brandstraat, Bloemfontein; parkering vanuit Elizabethstraat op Donderdag 23 Januarie 2014 om 17:00 vir 17:30

Ook:

  • Bekendstelling van Nico Moolman se jongste kinderboek, Die wildtuinbus (Afr.) / The safari bus (Eng.)
  • Oorhandiging van kultuurhistoriese items deur Nico Moolman uit sy persoonlike versameling aan die Vrystaatse Voortrekkers
  • Die boeke (ook  van sy vroeëre publikasies) sal te koop wees, en die skrywer teken dit graag
  • Sjerrie en verversings

 


 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top