Klik hier om Henk Viljoen se begripsleesoefening oor die Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks af te laai.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter
12Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter
12
Kommentaar
Baie dankie. Graad 7 materiaal is nogal skaars!
Dit is waarlik materiaal wat gr7-leerlinge sal geniet.
Ek vind net wiskunde vir graad 4, benodig hulp met ander vakke. Kyk ek verkeerd?
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag! Ek is graag op soek na graad 6-vraestelle wat ook visuele tekste bevat, groot asb.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Het julle dalk die film "Klein Karoo" graad 8 FAL, groot asb.
Hallo. Ons beskik nie oor daardie film nie, maar hier is 'n indeks van die skolemateriaal, vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad ses Afrikaans-vraestelle met visuele tekste sal my baie help.
Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se inhoud en klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nog inhoud by. Groete en sterkte met die voorbereiding. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Stel belang in alle werk vandag graad 1 tot graad 7. Wil ook uitvind of daar enige opsommings en vraestelle is in Sosiale Wetenskap sowel as Lewensoriëntering Vir graad 4-7.
Hallo en dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied, en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder