ATR-taalgesprek by US Woordfees 2014

  • 0

Saterdag 15 Maart, 10:00 – 12:00
Lokaal 4029, Opvoedkundegebou 

OnderwerpMy Afrikaans en jou Afrikaans en daar lê die ding, daar lê die ding, daar lê die ding...

Hoe kan ons voorsiening maak vir al die dinamiese variëteite van Afrikaans sodat al die sprekers ingesluit voel en eienaarskap neem vir die welwees van ons taal?  Kundiges sal praat oor die plek en geldigheid van Standaardafrikaans, oor inklusiwiteit, oor jou taalregte teenoor ander se taalregte.

Gespreksleier: Raadslid Basil Kivedo (Uitvoerende Burgemeester, Breedevallei Munisipaliteit)

Insette deur paneellede: 10:00 – 11:00 (20 min. x 3)

’n Variasietaalkundige perspektief:    Dr. Frikkie Lombard (WAT, Taalkommissie)

’n Onderwyskundige perspektief:       Dr. Michael le Cordeur (ATR, US)

’n Taalpraktisynsperspektief:              Prof. Anne-Marie Beukes (ATR, UJ)

Bespreking: 11:00 – 12:00

 


 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top