
André P Brink, een van Suid-Afrika se mees gevierde skrwyers, skryf in beide Engels en Afrikaans. Hy is die outeur van meer as 20 romans, en ontvanger van menige toekenings, beide in Suid-Afrika en die buiteland. Kennis van die Aand was die eerste Afrikaanse boek om deur die Apartheidsregering verban te word. Brink se memoir, ’n Vurk in die Pad, is in 2009 vrygestel, en sy mees onlangse roman, Ander Lewens, het in 2010 verskyn.
One of South Africa’s most celebrated writers, André Brink, writes in both English and Afrikaans. He has published more than 20 novels and received a host of awards, both in South Africa and abroad. Kennis van die Aand was the first Afrikaans book to be banned by the apartheid government. Brink’s latest novel, Philida, has been longlisted for the Man Booker Prize this year and will be launched at Open Book in English and Afrikaans.
Events for André Brink at Open Book 2012:

