Kalfiefees 2013: LAPA-boekbekendstellings

  • 0

Waar: De Voorskooten Restaurant (Aberdeenstraat 4, Hermanus)
Datum: Vrydag 9 Augustus en Saterday 10 Augustus, 15:00

Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter, dr. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind.

Die onderhoudvoerder is Izak de Vries van LAPA Uitgewers, wat ook by die geleentheid ’n groot boekuitstalling hou. Kaartjies teen R50 is by die deur beskikbaar en sluit verversings in.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top