Jy's my hart se punt
My weggooikind
Opgetel en weggewaai
Deur ’n warrelwind
As die wêreld jou druk
En die hoekoms jou breek
Bly jy, bly jy, bly jy my kind want jy’s my hart se punt
My weggooikind
Opgetel en weggewaai
Deur
Deur ’n warrelwind
As die pyn dieper steek
En emosie in jou breek
Bly jy, bly jy, bly jy my kind
want jy’s my hart se punt
My weggooikind
Opgetel en weggewaai
Deur
Deur ’n warrelwind
As jou trane neerval
Op die warm woestynsand
Word jy, word jy
Word jy gebrandmerk as my
As my weggooikind
Want jy’s my hart se punt
My weggooikind
Opgetel en weggewaai
Deur
Deur ’n warrelwind

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

