"Vuurwarm WP" deur Dianne Joubert

  • 0

Daar is ’n span
’n Vuurwarm span
Dit is die WP
En hulle staan hul man
Die WP maai-maai
Almal op die veld
Die WP kraai-kraai
Hulle is ons held
Pasop hier kom
Die WP-manne kom
Hul draf die veld op
Die ander is skoon stom
Die WP hol-hol
Druk die drieë vlot
Die WP skop-skop
Al die doele op
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top