Ek kan my lag nie hou
Dis die dag vir my en jou
G’n teken van Maandag se blou
Hieee-haaaa
Vrydag
Vry dag
Vry-dag!
Dis Vrydag my ou!
Stadsliggies flikker
Nooi en lok
Vir my en my bok
Laat die feeste begin
Daai lywe rock
Die wêreld aan ons voete
’n Naweek soos min
Hieee-haaaa
Dis Vrydag my ou
Dis Vrydag my ou ...
Vir my en vir jou!
Dis Vrydag my ou!
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.