"Vastrap" deur Joan van Wyk

  • 0

Jul vat die draai
Dat die stoffies so staan
Spiere wat brul
En heupies wat swaai

Refrein
Trap hom; trap hom
Trap hom; trap hom
Trap hom; trap hom
Trap hom; trap hom

So draai ons saam
Tot die kraaie gaap
Spiere wat brul
En heupies wat swaai

Refrein:
Trap daai stoffies, tot die
Hane kraai
Spiere wat brul
En heupies wat swaai
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top