"Staan ek alleen" deur Regard Bothma

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Hier staan ek alleen
Voor ’n abstrakte skets
’n Abstrakte skets
Van ’n lig blou
Melodie

Daar’s ’n smile wat my drome ken
Wat my in liefde laat glo
Liefde wat alles kan wen

Hier is ek alleen
Op ’n enkelbaan pad
’n Enkelbaan pad
Wat my sal lei
Na my siel

Daar’s ’n smile wat my drome ken
Wat my in liefde laat glo,
Liefde wat alles kan wen

Glo jy
Glo jy in n onbekende lewens pad se draaie
Hoor jy
Hoor jy haar roep met lig blou mooi melodieë
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top