Geskryf vir: Straatligkinders
Vers 1:
Sterk staan ons
Oor en oor wag ons vir
Leemtes om gevul te word
Eerlikheid wy ons hoe
Iets onverwags staar diep in ons oë
Lag lag groei ons meer
Leer meer van mekaar
Eenheid wat ons verbaas
Pre-chorus
So vee jou trane af, was my skoon, skoner as ons vryheid
Vryheid deur liefde, liefde deur aanvaarding
Refrein:
Sê dit, skree dit
Ons weet wat hier aangaan
Liefde verdedig
Ons weet ons sal nooit laat gaan
Vers 2:
Al mag ons stil raak en soms vergeet
Goeie tye is genoeg om te oorreed
Hou net vas, hou net aan
Die beste kom nog, jy sal sien
Refrein:
Sê dit, skree dit
Ons weet wat hier aangaan
Liefde verdedig
Ons weet ons sal nooit laat gaan

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

