"Rooi en swart" by Zander Eeden

  • 0

Gee my jou hart
Dan verf ek dit rooi en swart

Kan jy glo dis hoe die wêreld werk
Niks is perfek nie
Al is jy hoe sterk
Kort jy iemand aan jou sy wat jou, weg kan ly

Brug:
Ek weet ek moet vertrou op liefde
Ek weet dit, ek weet dit
Ek weet ek moet glo in liefde
Ek weet dit, ek weet dit nou

Chorus:
Gee my jou hart
Dan verf ek dit rooi ek swart (x2)

Hier staan ek nou
Ek wag, ek wag , net vir jou
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top