"Reendans" deur Martin Ferreira

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Ons is papsopnat, van koop toon
Dis seker ons verdiende loon
Dis verseker snaakse weer
Dit gebeur elke keer

Gelukkige is ek daar on my jou te wees
Om jou van die wêreld te genees
So my jou hand en ek vat jou wees
Sal by jou wees

Môre gaan kom jy gaan nie wil opstaan
En jy voel dat wêreld wil he jy moet vergaan
Maar ek sal saam jou wees op jou toekomspad vanaand
Want ons het in die reën gedans

Môre sal kom en ek sal daar wees
En al jou kwale volkome te genees
Maar ek sal saam jou wees op jou toekomspad vanaand
Want ons het in die reën gedans

Dit reën nog hard, en ons is vas gevang
Geen wegkruipplek waarin ons kan beland
Maar ek is nog steeds hier by jou
Met arm om jou toegevou

Gelukkige is ek daar on my jou te wees
Om jou van die wêreld te genees
So my jou hand en ek vat jou wees
Sal by jou wees

Môre gaan kom jy gaan nie wil opstaan
En jy voel dat wêreld wil hê jy moet vergaan
Maar ek sal saam jou wees op jou toekomspad vanaand
Want ons het in die reën gedans

More sal kom en ek sal daar wees
En al jou kwale volkome te genees
Maar ek sal saam jou wees op jou toekomspad vanaand
Want ons het in die reën gedans

Hand aan sy aan sy
vertrou volkome op my
Hand aan sy aan sy
Jy maak my hart so bly
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top