"Liefde Wen" deur Martin Venter

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Vergaan, verweer
Het ek uit my foute geleer?
Weer ? keer
Maak my woorde seer

REFREIN:
Ek’s opgefrommel en neergegooi
Maar in die donker heers ? stem
Ek hoor hom praat soos granate val
En hy skree Liefde Wen
In die skadu skree ek helderstem
Liefde Wen

Vergaan, verweer
My gemoed so lig soos ? veer
Van die leeu na die beer
Maak my dade weer seer

Vergaan, verweer
Nog ? keer
Het ek probeer
Maar my voete word oopgeskeur

BRUG:
Met my pen wat botstil voor my lê
Spreek woorde tot my wat niks sê
Hulle lag en tart en spot met my
Omdat my pen my nie vanaand kan bevry…

REFREIN x2
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top