Vers 1:
Kom ons hardloop weg van die wêreld wat ons weg van als af hou
want as my integriteit vir my moet besluit, maak dit seker ek vergeet van jou
Kom ons hardloop weg van fantasie wat ons insluk sonder tyd
want as waardes vir my moet praat, maak dit seker ek sluit jou uit
As ek na die voetstappe van my gedagtes moet luister
Lei dit my na n plek van wit verlore duine
Waar leuens in realiteit verander
Want die waarheid laat ons in die skande
Refrein
Skielik word alles stil en luister hoe die stilte sing
(en dis waar ek wil wees)
Skielik word ales still en ons luister hoe die stilt sing
(en dis waar ek wil wees)
Skielik word ales still en ons luister hoe die stilt sing
(dis waar ons moet wees)
Kan ons hier begin
As ek na die voetstappe van my gedagtes moet luister
lei dit my na n plek van wit verlore duine
waar leuens in realiteit verander
want die waarheid laat ons in die skande
Herhal refrein
Herhaal vers 1:
Kom ons hardloop weg van die wêreld wat ons weg van als af hou
want as my integriteit vir my moet besluit, maak dit seker ek vergeet van jou
Kom ons hardloop weg van fantasie wat ons insluk sonder tyd
want as waardes vir my moet praat, maak dit seker ek sluit jou uit
Herhaal refrein x 2

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.