"Het Jy Vandag Gewonder" deur Reghardt Kotze

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Het jy vandag gewonder
Het jy vandag gedink
Aan jou gedagtes wat
Die mens se ego dalk kan vermink

Om in ? splitsekond te wees
Wat jy nooit wou word nie
Kan enige bleeksiel se lewe
Maak of onherroeplik breek

Dink deeglik, besluit versigtig
Emosies mag jou dalk net verblind
? Dig verseëlde mond is beter
As onbeplande Russian roulette
Sluk jou beledigings vir vrede
Vergeet vir ? slag van motiewe
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top