"? Herwinning" deur Franco Havenga

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Semi-informeel
? Weerkaatsing van die siel
? wals wat my volg
Die ritme is verskans teen tydelike sentiment

Die weer sal my gevoelens weerspieël

REFREIN:
Ek dans alleen
Maar ek glimlag breed
Net die ritme wat my kom steur
En tyd, wat bly verweer

? Skemerkelkie in die dag
? Heildronk op die wat eerste lag
Wys vir my wat is reg
Geen vir my die moed om voort te veg
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top