"Gered" deur Jonathan Schoeman

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Hoe hoër ek klim, verder is dit wat ek val
Ek kan dit nie alleen doen nie
Ek het jou nodig, nou veral
Is jy hier om my te red?
Ek weet my vergifnis is al reeds betaal

REFREIN:
Ek kan Jou nie mislei nie
Kan nie van Jou wegkruip nie
Jy sien deur my, Jy sien deur my
Ten spyte van al my foute
Ek verdien dit nie maar
Jy glo in my, Jy is lief vir my

Ek is nie die moeite werd nie
Maar ek probeer om ? sukses te wees
Die wêreld neem net weg
Aan my kant, Jy sal saam met my veg
Nou is Jy hier om my te red
Ek weet my vergifnis is al reeds betaal

Jy lewe nog
Jy lewe deur ons
Jy lewe nog
Jy lewe deur ons
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top