"Ek lief jou" deur Warren Rodney Lekota

  • 0

Refrein:
Jy's my engel
My ster in die lug
My diamond verewig
Net jy vat my hoog
Ek lief jou, ek lief jou, ek lief jou
Vers 1:
Net jy alleen kan my trane lees
En jy red my wanneer ek staan in vrees
Die lig is jy in my donker uur
Ja jy is, o jy is
Refrein
Vers 2:
Stormwinde
Pyn en Seer
Ja ek gee nie om, saam maak ons dit deur
ons kan ons gaan ons sal
Herhaal refrein
Herhaal vers 1
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top