Refrein:
Ek kan nie, kan nie, kan nie vir my hart se waar om te gaan
Ek kan nie, kan nie, kan nie vir my hart se watter koers om
In te slaan, ek kan nie, kan nie, kan nie vir my hart sê
Wie om lief te hê
My hart loop sy eie draaie, soms wil my kop nie volg, maar
Steeds loop my hart sy eie pad, waarom is die liefde soms so
Seer, hoekom kan dit nie net gebeur, dat twee harte een kan word
Want ek kan nie, kan nie, kan nie vir my hart se wie om lief te hê
Soos sonskyn wat deurbreek na die reën, soos volmaan in 'n
Donker nag, so klop my hart vir jou, so loop my hart se pad, my
Hart is in gebou en dis 'n wet dat ons mekaar moet lief hê
Want ek kan nie, kan nie, kan nie vir my hart se wie om lief te hê
Refrein:
Ek kan nie, kan nie, kan nie vir my hart se waar om te gaan
Ek kan nie, kan nie, kan nie vir my hart se watter koers om
In te slaan, ek kan nie, kan nie, kan nie vir my hart sê
Wie om lief te hê

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.