Ek het jou te veel gelike met jou leerbaadjie en jou bike
Gedink jy's 'n rowwe jack, dog ek's op die verkeerde plek
Het jou op 'n afstand dopgehou, gesien al die girls is mal oor jou, kon
Nie help om oogkontak te maak, het probeer om teen jou sjarme te waak,
Ek het nie gedink ek staan 'n kans toe vra jy my om te dans
My knieë was jello op die dansvloer, moes gryp na die
Naaste stoel, ek was so verkeerd - jy's net 'n groot
Teddiebeer! O ek sê jy is 'n nice ou ek hou sommer baie
Van jou, nou's die girls kwaad vir my want dis ek en jy
Het jou op 'n afstand dopgehou, gesien al die girls is mal oor jou, kon
Nie help om oogkontak te maak, het probeer om teen jou sjarme te waak,
Ek het nie gedink ek staan 'n kans toe vra jy my om te dans
My knieë was jello op die dansvloer, moes gryp na die
Naaste stoel, ek was so verkeerd - jy's net 'n groot
Teddiebeer! O ek se jy is 'n nice ou ek hou sommer baie
Van jou, nou's die girls kwaad vir my want dis ek en jy
Al die girls is kwaad vir my want dis ek en jy!


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.