"Donker figuur" deur Zander Eeden

  • 0

Om bang te voel
Is nie om bang te wees
Dis maar dinge wat ons in die verlede vrees

Wie is jy om te oordeel oor my
Wie is jy om te oordeel oor my

’n Donker figuur wat vir my kyk terwyl ek slaap
’n Donker figuur wat vir my kyk terwyl ek slaap…. In die maanlig vanaand

Dis die lig dis die lig wat hom keer om in te kom
Dis die lig dis die lig wat hom keer om skade aan te rig

’n Donker figuur wat vir my kyk terwyl ek slaap
’n Donker figuur wat vir my kyk terwyl ek slaap…. so wie is jy om te oordeel oor my

Om bang te voel
Is nie om bang te wees
Dis maar dinge wat ons in die verlede vrees
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top