Dis jy!
Net jy
Wat my hart kom steel
Dis jy, net jy, ja jy
Hoe kan ek nog verder soek
As ons oë mekaar omhels
Refrein:
Dit is liefde
Pure liefde
Wat ons twee
Soos een laat voel (x2)
Dis jy!
Net jy
Wat my soeke laat vaar!
Dis jy, net jy, ja, jy
Hoe kan ek nog verder soek
As ons oë mekaar omhels
Refrein:
Dit is liefde
Pure liefde
Wat ons ons twee
Soos een laat voel (x2)

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

