Die beeld van my lewe
Ek stap so alleen en
Daar is baie wat kan gebeur
Ek is bang maar ek weet hy sal altyd by wees
Geen kla nie, geen stoppe nie
Ek kyk net voor, net voor net voor
Refrein:
Die beeld van my lewe
Is net hoe dit is
Niks kan verander hoe ek is
Dis wat ek glo en dis wat ek voel
En dis hoe dit sal nou wees vir altyd, vir altyd
Ek stap so stadig ek sal nie val nie
Daar’s baie mense om my
Hulle het te veel om te sê
Maar ek luister nie, ek kyk net voor
Geen kla nie, geen stoppe nie
Ek kyk net voor, net voor, net voor
Refrein:
Die beeld van my lewe
Is net hoe dit is
Niks kan verander hoe ek is
Dis wat ek glo en dis wat ek voel
En dis hoe dit sal nou wees ver altyd, vir altyd
Alles gaan net op en af
Waar moet ek kyk, dis te veel vir my
Dis te veel om te dra
Refrein: (x2)
Die beeld van my lewe
Is net hoe dit is
Niks kan verander hoe ek is
Dis wat ek glo en dis wat ek voel
En dis hoe dit sal nou wees ver altyd, vir altyd
Die beeld van my lewe

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

