"Dankie" deur Machtilt de Beer

  • 0

Refrein:
Daar's so baie om voor dankie te sê as ek in die aand in my
Bed lê, ek weet u is getrou, en ek weet hy's ook lief vir jou!

Dankie vir u beloftes, Heer, en dankie vir die reënboog, dat u my seen
In die dag, en dat u my oppas in die nag, dat u saam met my gaan, al
Gaan ek ook al waar, ek weet u is getrou en ek weet hy's ook lief vir jou!

Dankie vir u vergifnis, Heer, dankie dat ek van u kan leer, dat u 'n plan
Met my lewe het, dat u altyd daar is, dat daar 'n plek vir my is in u
Heiligdom, ek weet u is getrou, en ek weet hy's ook lief vir jou!

Dankie vir u liefde heer, ook vir my, dankie vir die maan en son, dat ons
Weet u gaan weer kom, dat niks by u onmoontlik is, dat u als geskape
Het, tot die kleinste blom, ek weet u is getrou en ek weet hy's ook lief vir jou!

Refrein:
Daar's so baie om voor dankie te sê as ek in die aand in my
Bed lê, ek weet u is getrou, en ek weet hy's ook lief vir jou!
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top