"Boggerol" deur May Swart

  • 0

Vers 1:
Die aunties vannie dorp
Is vroeg môre op
Met kurlers hou
Hulle my dop
Ek waai (ewe) smiley
Terwyl ekke draf
Meer en meer raak hulle elke dag

Vers 2:
Die een herfsoggend
Was dit effens koel
Toe proe my gat
Emper `n koeël
Die een uncle - vreeslik erg ontstel
Toe hom se meisiekind hom vertel

Brug:
Weg is die check my uit
By summers langs Cape Gate
My gehollery ... gestop
Die uncles hou nou x2
Die uncles hou nou hulle aunties dop

Chorus:
Die klompie aunties giggle
Die klompie aunties smile
Ek wonder ’n oomblik
Ek smaak it 'n mile
Hul laaik as ek hol
Want ek dra ... ja ek dra
Ek dra boggerol
Oooh ek dra boggerol
Ek dra boggerol
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top