Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Wen | Win

Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.

Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.

Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar – wenner aangekondig!
LitNet
2014-01-24

Kies jou gunsteling-boekomslag van 'n roman wat die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika verskyn het en wen 15 boeke met LitNet en US Woordfees 2014!

Lees artikel | Read article
 
article

Wat is Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013?

LitNet

Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. Wat dink jy is die Suid-Afrikaanse woord van die jaar? Laat LitNet weet en jy kan R3 000 wen.

article

Lekkerste Kersboomresep: 'n kompetisie

LitNet

Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013.

article

Netdigters 2.0

Rentia Bartlett-Möhl

Die wenner van hierdie kompetisie is aangekondig.

article

Netpoets 2.0

Rentia Bartlett-Möhl

Write a poem with the theme “the internet”. Use the internet as a medium to look at how we read and write poetry in the digital age.