Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

US Woordfees

US Woordfees 2012: Groen

2-11 Maart 2012


Navrae: 021-808 2019, www.woordfees.co.za

Kaartjieverkope open op 17 Januarie 2012 by Computicket, tensy anders aangedui. Skakel vanaf 17 Januarie 021-808 2019 of 083 915 8000 of besoek www.computicket.co.za vir kaartjieaankope.

Tensy anders aangedui, is alle besprekings by Computicket.

BESPREKINGS BY COMPUTICKET: Om die beste diens by Computicket te verseker, moet u asb. die titel van die produksie, korrek gespel, aan die Computicket-operateur verskaf. Vir flink diens in Afrikaans, skakel Oude Libertas se Computicket-kantoor by 021-809 7473 tussen 09:00 en 17:00 op weeksdae. Besprekings open op 17 Januarie 2012.


Die US Woordfees bied met trots aan: Fees van die uitverkooptes
LitNet
2012-05-08

Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.

Lees artikel | Read article
 
LitNet
article

US Woordfeesprogram 2012: NB-fees

LitNet

 NB Uitgewers se aanbiedinge by die US Woordfees 2012