Ongeskikte kinderboek of oop gesprek?
LitNet,
Naomi Meyer
Wanneer is 'n kinderboek nie geskik vir 'n kind nie en wanneer bied dit materiaal tot oop gesprek? Hierdie miniseminaar het as vertrekpunt Babette Cole se boek Mummy never told me gebruik.
Lees bydraes deur Izak de Vries, Francois Smith, Miemie du Plessis, Jaco Jacobs, Anthony Constandius, Cecilia du Toit asook Hevette le Grange, Michelle Cooper, Simone Hough en Aldré Lategan.