LitNet Akademies-gespreksruimte | Seminar Room

 
YouTube-onderhoud: Loraine Maritz

Loraine Maritz gesels oor haar LitNet Akademies-artikel met betrekking tot ’n Sarie-artikel wat in 1992 gepubliseer is en vrae stel oor die politieke afsydigheid van die Afrikanervrou – al dan nie. Die Sarie-artikel het gehandel oor ’n KODESA-vergadering. Die inhoud en toon van die Sarie-artikel het aangetoon dat die leser nie net onkundig was oor die politiek nie, maar ook nie daarin belanggestel het nie. Die Afrikanervrou was as ’t ware sonder identiteit uitgebeeld.

Lees Loraine Maritz se LitNet Akademies-artikel “KODESA? Is dit ’n nuwe kopseerpil?” ’n Ondersoek na die Afrikanervrou se politieke ingesteldheid in die 20ste eeu.

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address