Wen | Win

 
Wen groot met Protea Uitgewers: Wenner bekend

Groot nuus vir groot aanhangers van lekkerleesboekies! Ons gee Die Groot Drukkie-boek, Die Groot Slaap-boek en Die Groot Boude-boek weg, met komplimente van Protea Uitgewers. Inskrywings gesluit.

 

Klik op die voorblaaie om dié boeke by Kalahari te koop.

 

Wenner: Marlene Malan van Stellenberg.

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment