US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks

  • 1

 

Letterkunde en die liefde, teks en seks
Aangebied deur LitNet

Bekende skrywers bieg oor maniere waarop hulle taal gee aan die dinge van die lyf. Wat vind skrywers verleentheidwekkend om te skryf, en hoe gemaak met lesers wat aanstoot neem? Madri Victor gesels met Kerneels Breytenbach, Riette Rust en Izak de Vries.

12 Maart 16:00 | Boektent | 50min | R50

Hier is die volledige program van US Woordfees 2015.

  • 1

Kommentaar

  • Marianne Viljoen
    Nag-
    Swart hings op jou rug
    galop galop
    hoefslag op hoefslag
    deur velde oor heuwels
    weg van my siel,
     tot 'n wit bliksemstraal
    uit die wrywing van kragte en die dreuning van wind
    my diep donker aarde
    oopklief 
     
     
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top